Well hierdie is nou my probeer slag om 'n blog te skryf. Het nog altyd gewonder of ek iets sal kan se op 'n blog...
Het besluit om alles waaraan ek dink hier neer te le. Sal so nou en dan man lief se meening ook deur gee, maar net as ek so goed dink. Engels of Afrikaans? Wel dit hang af oor my mood.
Het nogal baie wat ek nou wil blog, maar moet nou eers die studies vir die kwartaal agter die blad kry.
Tot later dan my faithfull dagboek
Francois & Heidi’s Wedding
4 years ago
No comments:
Post a Comment